Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Transformasie
Transformasie [boodskap #15215] Wo, 27 Mei 1998 00:00 na volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Die Sekretaris-Generaal van die ANC kla dat die waghondsturkture wat die
grondwet daarstel nie behoorlik "getransformeer" is nie. Daarom wil hy hê
die ANC moet 'n tweederdemeerderheid kry, sodat hulle die grondwet kan
wysig. Dis nou strukture soos die ouditeur-generaal.

Die Adjunk-President van die ANC (Jacob Zuma) wil regters verjaag wat
uitsprake gee wat die ANC nie pas nie - want hulle is nie "getransformeer"
nie.

Selfs Beeld kan nie meer wegsteek wat besig is om in die land te gebeur nie.
In vandag se redaksionele kommentaar op eBeeld skryf Beeld dieselfde dinge
wat al herhaaldelik op hierdie NG geskryf is - en wat elke keer met bloedige
venyn deur die Gloudinas en Ferdis aangeval word as "rassisties",
"selfsugtig", ens. Of daar word beweer dat dit nie so erg is as wat dit
onder die vorige regering was nie.

Die artikel verwys na die verslag van die outideur-generaal en wys op die
grootskaalse vermorsing van staatsfondse. Hy skryf dit hoofsaaklik toe aan
die verdrywing van bekwame amptenare weens regstellende aksie en die
ontmagtiging van die wat oorbly:

"Some of the mistakes that Kluever highlights are inexcusable, such as
tender procedures that are not followed, salary overpayments and incomplete
and untidy statements that are handed in late.
The problem is that the civil servants who are capable of doing the work
have either been driven out or have decided that there is no future for them
in the public service. The inevitable result is an administration which
makes mistakes."

en vervolg:

"The Speaker of the Mpumalanga legislature, for example, admitted on Monday
that his people don't have the ability to obey the rules of their own
legislature."

Die volledige artikel is by: http://www.ebeeld.com/softnews/editor.htm (Lees
dit, Gloudina, voor jy weer kom met stories van toilette in die veld.)

Dit skop af met die volgende stelling:

"The excuse that there is not enough money in the state coffers for
essential expenditure, is one that is often heard these days. Requests that
the public should please come to the rescue with donations so that the
public service can be kept 'roadworthy' no longer fall strangely on the
ear....Embezzlement amounts to hundreds of millions of rands."

Maar die reaksie van twee van die drie topmense van die ANC is om te kla dat
waghondorgansiasies nie "getransformeer" is nie, en dat die grondwet gewysig
moet word sodat hulle "without fetters" kan regeer!

Intussen word 2.8 moorde per uur gepleeg en 5.8 verkragtings. Die getal
moorde wat op boere (mans, vroue en kinders) gepleeg word is 20 maal groter
as op enige ander identifiseerbare groep in die samelewing (volgens die
Parlementêre verslag).

Maar Mandela maak 'n ikoon van die skietdood van "Angelina", en Gloudina
juig oor Mandela se selektiewe. rassistiese optrede in hierdie geval.

Groete, Leendert
Re: Transformasie [boodskap #15258 is 'n antwoord op boodskap #15215] Do, 28 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
Jennifer L. Logan  is tans af-lyn  Jennifer L. Logan
Boodskappe: 27
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Junior Lid
>
>
> Die artikel verwys na die verslag van die outideur-generaal en wys op die
> grootskaalse vermorsing van staatsfondse. Hy skryf dit hoofsaaklik toe aan
> die verdrywing van bekwame amptenare weens regstellende aksie en die
> ontmagtiging van die wat oorbly:

Leendert, gaan lees gerus my web bladsy daaroor:
http://www.fortunecity.com/marina/cyprus/125/52698.htm#SA"SA struggling under a
millstone of corruption" Ek sal later wel die ou heks se reaksie hieroor
verneem...

> Die volledige artikel is by: http://www.ebeeld.com/softnews/editor.htm (Lees
> dit, Gloudina, voor jy weer kom met stories van toilette in die veld.)
>

Die URL is nou: http://www.ebeeld.com/softnews/ed2705.htm dit verander
daagliks.

> Dit skop af met die volgende stelling:
>
> "The excuse that there is not enough money in the state coffers for
> essential expenditure, is one that is often heard these days. Requests that
> the public should please come to the rescue with donations so that the
> public service can be kept 'roadworthy' no longer fall strangely on the
> ear....Embezzlement amounts to hundreds of millions of rands."

Nou ja, die artikel waarnaar ek verwys sê dan genoeg, of hoe? Ek onthou hoe, na
die tweede verkiesings in Rhodesië, Mugabe eerste Minister word en hulle 'n
piesang vir president verkies, daar grappe die ronde doen oor presies dieselfde
ding wat nou in Suid Afrika plaasvind. Een daarvan was hierdie:" The minister of
Finance is now the minister of Embezzelmuntu..."

Dis maar snaaks hoe die geskiedenis hom herhaal, nè? Dis net interessant dat
toe in die ou daë die Amerikaanse en Nerderlandse joenaliste groot kabaal geskop
het vir elke poepie wat die blankes laat waai terwyl nou dat die swartes mekaar
én die blankes en sy boere uitmoor, daar hoegenaamd geen belangstelling vir SA
is nie. Gloudina. soek gerus die woordjie "hipokriet" op in jou fantastiese
lexicon. Kry jy dit dalk da?

> Maar Mandela maak 'n ikoon van die skietdood van "Angelina", en Gloudina
> juig oor Mandela se selektiewe. rassistiese optrede in hierdie geval.
>
> Jy is nie wys nie. Gloudina juig oor alles wat anti SA is. Nes die "Opregte
> Kommunis". Ek is amper seker sy het die boek self geskryf...

--
Crockitech@kincyb.comP - Remove the CP if you don't want your mail daemon to
Choke & Puke.
Vorige onderwerp: Soos 'n groot speld
Volgende onderwerp: AUSTRALIE: SKIESTOG, ASSEBLIEFTOG......???
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 23 03:40:31 MGT 2024