Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » veelsellig
veelsellig [boodskap #152134] Di., 07 Julie 2026 13:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25945
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
veelsellig
Afbreking: veel•sel•lig
Samestelling: veel + sel + -ig


Byvoeglike naamwoord: veelsellig
Attributief: veelsellige

Betekenis:
• Wat uit baie/vele selle bestaan.

Gebruik:
• Mense is veelsellig.
• Plante en diere is veelsellige organismes.

Sinoniem:
• meersellig
• multisellulêr

Antoniem:
• eensellig

Vertaling:
Engels: multicellular
Nederlands: meercellig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: poniepers
Volgende onderwerp: spoelend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Jul. 28 20:19:59 UTC 2026