| oorvleuelend [boodskap #152132] |
Di., 07 Julie 2026 13:28 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25953 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oorvleuelend
Afbreking: oor•vleu•el•end
Samestelling: oorvleuel + -end
Byvoeglike naamwoord: oorvleuelend
Attributief: oorvleuelende
Betekenis:
• Wat met iets anders oorvleuel; gedeeltelik saamval.
Gebruik:
• 'n Slang se liggaam is met oorvleuelende skubbe bedek.
Sinoniem:
• saamvallend
Vertaling:
Engels: overlapping
Nederlands: overlappend
Nota:
• Onvoltooide deelwoord van die werkwoord oorvleuel.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|