| ongespesifiseer [boodskap #152111] |
Sa., 04 Julie 2026 10:27 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25940 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ongespesifiseer
Afbreking: on•ge•spe•si•fi•seer
Samestelling: on- + gespesifiseer
Byvoeglike naamwoord: ongespesifiseer, ongespesifiseerd
Attributief: ongespesifiseerde
Betekenis:
• Wat nie gespesifiseer, nader beskryf of presies bepaal is nie.
Gebruik:
• Die oorsaak van die probleem is ongespesifiseer.
• Die polisie het op dagga en 'n ongespesifiseerde bedrag geld beslag gelê.
Sinoniem:
• onbepaald
• ongedefinieer
• onomskryf
Antoniem:
• gespesifiseer
Vertaling:
Engels: unspecified, undefined
Nederlands: ongespecificeerd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|