Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » werksverlies
werksverlies [boodskap #152103] Sa., 04 Julie 2026 07:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26209
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
werksverlies
Afbreking: werks•ver•lies
Samestelling: werk + -s- + verlies


Selfstandige naamwoord: werksverlies
Meervoud: werksverliese

Betekenis:
• Die vermindering van die aantal beskikbare poste.

Gebruik:
• Die sluiting van die fabriek sal tot groot werksverlies lei.

Wisselvorm:
• werkverlies

Antoniem:
• werkskepping

Vertaling:
Engels: job loss, loss of employment
Nederlands: werkverlies, banenverlies

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: standaardafwyking
Volgende onderwerp: kunsversameling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Aug. 22 00:44:44 UTC 2026