Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onaktiwiteit
onaktiwiteit [boodskap #152101] Vr., 03 Julie 2026 18:52
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26017
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
onaktiwiteit
Afbreking: on•ak•ti•wi•teit
Samestelling: on- + aktiwiteit


Selfstandige naamwoord: onaktiwiteit
Meervoud: onaktiwiteite

Betekenis:
• Die toestand van onaktief wees; 'n gebrek aan aktiwiteit, beweging of betrokkenheid.

Gebruik:
• Daar is 'n direkte korrelasie tussen fisiese onaktiwiteit en kardiovaskulêre siekte.

Wisselvorm:
• inaktiwiteit

Sinoniem:
• dooierigheid
• latensie
• ledigheid
• passiwiteit
• stilstand
• traagheid

Antoniem:
• aktiwiteit

Vertaling:
Engels: inactivity
Nederlands: inactiviteit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: genealoog
Volgende onderwerp: standaardafwyking
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Aug. 05 13:25:30 UTC 2026