| duimgooi [boodskap #152067] |
Di., 30 Junie 2026 19:32 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25701 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
duimgooi
Afbreking: duim•gooi
Samestelling: duim + gooi
Werkwoord: gooi duim, duimgooi
Verlede tyd: het duimgegooi
Teenwoordige deelwoord: duimgooiend, duimgooiende
Betekenis:
• Om 'n gratis rit te probeer kry deur langs die pad duim te gooi.
Gebruik:
• Het jy gehoor van die spookmeisie wat snags op die pad na Uniondale duimgooi?
Sinoniem:
• ryloop
Afgelei:
• duimgooier
Vertaling:
Engels: to hitch‐hike
Nederlands: liften
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|