Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » -aris
-aris [boodskap #152039] So., 28 Junie 2026 19:32
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26425
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
-aris
Afbreking: -aris


Agtervoegsel: -aris

Betekenis:
• Iemand wat 'n soort werk doen.

Gebruik:
• Die agtervoegsel -aris kom voor in woorde soos aktuaris, notaris, pensioenaris en sekretaris.

Vertaling:
Nederlands: -aris

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: -aard
Volgende onderwerp: tele-
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Sep. 10 09:12:07 UTC 2026