Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kwarteindronde
kwarteindronde [boodskap #152014] Vr., 26 Junie 2026 14:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25910
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kwarteindronde
Afbreking: kwart•eind•ron•de
Samestelling: kwart + eindronde


Selfstandige naamwoord: kwarteindronde
Meervoud: kwarteindrondes

Betekenis:
• 'n Uitklopwedstryd tussen agt persone of spanne om na die halfeindronde deur te dring.

Gebruik:
• Suid-Afrika het die kwarteindronde van die toernooi gehaal.

Wisselvorm:
• kwarteindrondte

Sinoniem:
• kwarteind
• kwarteindstryd
• kwarteindwedstryd

Vertaling:
Engels: quarterfinal, quarterfinal round
Nederlands: kwartfinale

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skoolgebou
Volgende onderwerp: sprokiesfiguur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jul. 24 01:15:38 UTC 2026