Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pligsversuim
pligsversuim [boodskap #152002] Wo., 24 Junie 2026 15:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25958
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
pligsversuim
Afbreking: pligs•ver•suim
Samestelling: plig + -s- + versuim


Selfstandige naamwoord: pligsversuim
Meervoud: pligsversuime

Betekenis:
• Die versuim om 'n plig na te kom; die strafbare versaking van 'n verantwoordelikheid of verpligting.

Gebruik:
• Die werknemer is van pligsversuim aangekla.

Sinoniem:
• nalatigheid
• onverantwoordelikheid
• pligsversaking

Antoniem:
• pligsbesef
• pligsgetrouheid
• verantwoordelikheid

Afgelei:
• pligsversuimend
• pligsversuimer

Vertaling:
Engels: dereliction of duty, neglect of duty
Nederlands: plichtsverzuim

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: emansipasie
Volgende onderwerp: ophaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jul. 31 00:02:39 UTC 2026