Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » heeltal
heeltal [boodskap #151976] Ma., 22 Junie 2026 16:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25692
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
heeltal
Afbreking: heel•tal
Samestelling: heel + tal


Selfstandige naamwoord: heeltal
Meervoud: heeltalle

Betekenis:
• 'n Afgeronde getal (negatief, positief of nul) wat nie 'n breuk is nie.

Gebruik:
• Twee (2) is 'n heeltal, maar 2½ en 3,3 is nie.
• Voorbeelde van heeltalle: -3, 0 en 7.

Wisselvorm:
• heelgetal

Antoniem:
• breukgetal

Vertaling:
Engels: integer
Nederlands: geheel getal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: plaasbotter
Volgende onderwerp: skaapboerdery
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jul. 03 09:19:48 UTC 2026