Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » herbergier
herbergier [boodskap #151959] So., 21 Junie 2026 07:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25692
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
herbergier
Afbreking: her•ber•gier
Samestelling: herberg + -ier


Selfstandige naamwoord: herbergier
Meervoud: herbergiere, herbergiers

Betekenis:
• 'n Persoon wat 'n herberg, gastehuis of hotel bestuur waar gaste kan oornag.

Gebruik:
• Die herbergier is daarvan beskuldig dat hy ander dienste as bloot net slaapplek verskaf.

Sinoniem:
• hotelbaas
• hotelier
• waard (verouderd)

Antoniem:
• herbergierster (vroulik)

Vertaling:
Engels: innkeeper
Nederlands: herbergier

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: smee
Volgende onderwerp: verstomp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jul. 03 09:19:58 UTC 2026