| omploeg [boodskap #151926] |
Do., 18 Junie 2026 18:39 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25692 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
omploeg
Afbreking: om•ploeg
Samestelling: om + ploeg
Werkwoord: ploeg om, omploeg
Verlede tyd: het omgeploeg
Verlede deelwoord: omgeploegte
Betekenis:
• Om die boonste grondlaag met 'n ploeg om te keer.
Gebruik:
• Die boer ploeg die land om.
• Die lande is voor planttyd omgeploeg.
Sinoniem:
• omdolwe
• omgrawe
• omskoffel
• omspit
• omwerk
Afgelei:
• hotomploeg
Vertaling:
Engels: to to plough over, upturn
Nederlands: omploegen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|