| stekelhuidige [boodskap #151924] |
Do., 18 Junie 2026 12:56 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25529 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Verskeie stelekhuidiges.
stekelhuidige
Afbreking: ste•kel•hui•di•ge
Samestelling: stekelhuidig + -e
Selfstandige naamwoord: stekelhuidige
Meervoud: stekelhuidiges
Betekenis:
• Die seediere van die filim Echinodermata met 'n stekelagtige huid en interne kalkskelet.
Gebruik:
• Die seekastaiings, seekomkommers en seestere is stekelhuidiges.
Vertaling:
Engels: echinoderm
Nederlands: stekelhuidige
Byvoeglike naamwoord: stekelhuidig
Attributief: stekelhuidige
Betekenis:
• Attributiewe vorm van stekelhuidig.
Gebruik:
• Die seekomkommer is 'n stekelhuidige diertjie.
Vertaling:
Engels: echinated, echinoderm
Nederlands: stekelhuidige
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|