| kansellasie [boodskap #1505] |
So., 27 Julie 2003 15:01  |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Die uwe.
en ook die sluwe
en min mense het ooit ver genoeg besin
om my te bemin
hetsy gesplete persoonlikheid of skisofreen
DD is nie alleen...
As daar iets is waarvoor ek die skuld kan dra
moet nie dat dit jou pla
******************************
gekanselleer en verander
DD
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: kansellasie [boodskap #1522 is 'n antwoord op boodskap #1518] |
So., 27 Julie 2003 17:25  |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 27 Jul 2003 11:41:19 -0400, Katryn wrote:
> DD wrote:
>
>> ek stap kafee toe, en sal jou oor twintig minute kom leer:-)))
>
> kay - dankie DD. :-) Ek gaan ook nou eers 'n rukkie groet. My man
> het sopas geroep dat ontbyt gereed is. Ek het die bacon walms alreeds
> geruik, maar sal maak of dit 'n groot verassing is. :-)
>
> Sien julle later weer...
> Dit was nou 'n dubbelsinnige glipsie. Eintlik is my man 'n baie goeie
> kok, en sy kos sal nie veras wees nie. Ek het bedoel verrrassing!!
:-))
Skuus vir so 'n lang twintig minute, maar toe ek kafee toe stap
het ek verby 'n perseel gestap waar 'n brand gewoed het. Terwyl
ek nog besluit om die polisie te kontak, kom die brandweer daar
aangejaag.
En Marietjie by die kafee sê dat sy die brandweer geskakel het en geen
antwoord gekry het nie! Toe kontak sy die eienaar van die geboue.
Dìt, sal aanklank vind by alt.gloudina.culture.com:-)
************************************************************ ***************************
Hier is die resep Danielle. (Jou man mag 'n goeie kok wees maar hy is
baie laat met ontbyt. Toevallig het ons aandete geëet tewyl julle
ontbyt geët het.)
DD
************************************************************ ***************************
Use this command to remove a Usenet message you posted. Canceling a
message sends a message to your news server asking it to delete the
message. This message is also passed along to the other news servers
on the Internet so that they can delete the message as well. Note:
You cannot cancel email messages after sending them.
To cancel a Usenet message:
1. Select the message and choose Cancel Usenet Message from the
Post menu. You can only cancel your own messages. Note: Cross-posted
messages only need to be canceled from one of the cross-posted groups.
2. In the Compose Usenet Message window, press Send Now or Send
later to transmit the message to your news server. You should not
make any other changes to the message.
After sending the message, the message will continue to appear in
Agent until it's automatically pruned or you delete it (see About
Usenet Message Purging for details). Since some news servers do not
accept cancel requests, you may want to verify that the posting was
actually deleted.
To verify that the message was deleted:
1. Highlight the message you canceled.
2. Delete the message's body by selecting Delete Message Body
from the Message menu.
3. Try to retrieve the message's body again by choosing Get
Selected Message Bodies from the Online menu. If the cancel request
was accepted, the Message Body Not Available icon will appear next to
the message.
|
|
|
|