Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » didaktikus
didaktikus [boodskap #151868] Sa., 13 Junie 2026 09:05
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25856
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
didaktikus
Afbreking: di•dak•ti•kus
Samestelling: didaktiek + -ikus


Selfstandige naamwoord: didaktikus
Meervoud: didaktikusse, didaktici

Betekenis:
• 'n Persoon wat spesialiseer in didaktiek. Iemand wat hom op leer en onderrig toespits.

Gebruik:
• Die universiteit het 'n didaktikus aangestel om met die ontwikkeling van die kurrikulum te help.

Hiponiem:
• vakdidaktikus

Vertaling:
Engels: didactician, education specialist
Nederlands: didacticus

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: didaktiek
Volgende onderwerp: raffinering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Jul. 18 17:11:47 UTC 2026