Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » didakties
didakties [boodskap #151866] Sa., 13 Junie 2026 08:39
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25827
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
didakties
Afbreking: di•dak•ties
Samestelling: didaktiek + -ies


Byvoeglike naamwoord: didakties
Attributief: didaktiese

Betekenis:
• Wat opvoedkundig is; bedoel om te onderrig of te verduidelik.

Gebruik:
• C.J. Langenhoven het ook ander vorme van prosa geskryf, meestal van didaktiese aard.

Sinoniem:
• akademiese
• instruktief
• lerend
• lesgewend
• onderrigtend
• onderwysend
• opvoedkundig

Afgelei:
• didaktiek
• outodidakties

Vertaling:
Engels: didactic
Nederlands: didactisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: watertrekkend
Volgende onderwerp: didaktiek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jul. 16 09:24:56 UTC 2026