Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » teenkrag
teenkrag [boodskap #151854] Vr., 12 Junie 2026 17:12
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25701
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
teenkrag
Afbreking: teen•krag
Samestelling: teen + krag


Selfstandige naamwoord: teenkrag
Meervoud: teenkragte

Betekenis:
• 'n Krag wat teen 'n ander krag inwerk.

Gebruik:
• Wanneer voorwerp een 'n krag op voorwerp twee uitoefen, oefen voorwerp twee 'n teenkrag (negatiewe krag) in die teenoorgestelde rigting uit.

Sinoniem:
• teenwerking
• weerstand

Vertaling:
Engels: counterforce
Nederlands: tegenkracht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beesboer
Volgende onderwerp: skreeubalie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Jul. 04 07:32:55 UTC 2026