Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » administratiefreg
administratiefreg [boodskap #151832] Wo., 10 Junie 2026 09:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25807
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
administratiefreg
Afbreking: ad•mi•ni•stra•tief•reg
Samestelling: administratief + reg


Selfstandige naamwoord: administratiefreg
Meervoud:

Betekenis:
• Die deel van die publiekreg wat die administrasie van die staat en die optrede van administratiewe owerhede reguleer.

Gebruik:
Administratiefreg bepaal hoe staatsdepartemente hul magte uitoefen en hoe burgers teen die besluite kan appelleer.

Afgelei:
• administratiefregtelik

Vertaling:
Engels: administrative law
Nederlands: administratiefrecht
Xhosa: umthetho wolawulo

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rekenaarmatig
Volgende onderwerp: kontrakreg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Jul. 14 14:32:19 UTC 2026