Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » 'n Haiku deur IZAK BOUWER
'n Haiku deur IZAK BOUWER [boodskap #14566] Di, 12 Mei 1998 00:00 na volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
dié lente-oggend -
selfs die bure se mank seun
is in die straat

this spring morning -
even the neighbour's lame son
is in the street
Re: 'n Haiku deur IZAK BOUWER [boodskap #14567 is 'n antwoord op boodskap #14566] Di, 12 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 12 May 1998 03:36:54 GMT, wrote:

>
>
>
> dié lente-oggend -
> selfs die bure se mank seun
> is in die straat
>
>
> this spring morning -
> even the neighbour's lame son
> is in the street
>

Jy'ts - hierdie sê baie! Julle manne daar in die herfs - ek het in my
lewe nog nooit so groen lente gesien soos hier in Noord Amerika nie -
dis werklik 'n belewenis. Ek wens ek kon julle wys hoeveel daar in
Gloudine se beter helfte se digwerk opgesluit is !
Re: 'n Haiku deur IZAK BOUWER [boodskap #14910 is 'n antwoord op boodskap #14566] Di, 19 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jennifer L. Logan  is tans af-lyn  Jennifer L. Logan
Boodskappe: 27
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Junior Lid
Johan N Potgieter wrote:

> On 12 May 1998 03:36:54 GMT, wrote:
>
>>
>>
>>
>> dié lente-oggend -
>> selfs die bure se mank seun
>> is in die straat
>>
>>
>> this spring morning -
>> even the neighbour's lame son
>> is in the street
>>
> Jy'ts - hierdie sê baie! Julle manne daar in die herfs - ek het in my
> lewe nog nooit so groen lente gesien soos hier in Noord Amerika nie -
> dis werklik 'n belewenis. Ek wens ek kon julle wys hoeveel daar in
> Gloudine se beter helfte se digwerk opgesluit is !

Ek glo net nie dis Gloudina se beter helfte wat dié Haiku geskryf het nie,
of hy moet dan so oud wees dat hy klaar van sy pensioen geniet. Mans het
oor die algemeen nie die geduld om hul hande te waag aan digkuns.

Waar bly jy Johannes? Ek is in LA en dis hier nog groener dan ooit. Dit
het onlangs weer gereën wat uitsonderlik is veur die Mei maand.

--
Crockitech@kincyb.comP - Remove the CP if you don't want your mail daemon
to Choke & Puke.
Re: 'n Haiku deur IZAK BOUWER [boodskap #14911 is 'n antwoord op boodskap #14566] Di, 19 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jennifer L. Logan heeft geschreven ...
> Mans het oor die algemeen nie die geduld om hul hande
> te waag aan digkuns.

Niks geen handen, pure hersenkracht:

Rijmen en dichten
woorden schieten me tekort
k'moet snel maar weer gaan

Tada!!!!
(5-7-5; hier heb ik bijna een kwartier over gedaan, geen geduld!?!?! Nu
jullie weer.)

Groeten,
Arthur
Re: 'n Haiku deur IZAK BOUWER [boodskap #14960 is 'n antwoord op boodskap #14566] Wo, 20 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 19 May 1998 02:10:22 -0700, "Jennifer L. Logan"
wrote:

> Waar bly jy Johannes? Ek is in LA en dis hier nog groener dan ooit. Dit
> het onlangs weer gereën wat uitsonderlik is veur die Mei maand.
>
Minnesota - in die noorde wat hierdie jaar sover nog nie so koud was
as wat verwag was nie.

Dis nou net die donderstorms met hulle meegaande tornados wat effe
pla, maar ons neem dit nou al so in ons "stride" (Hoe vertaal mens die
een in Afr.?)
Re: 'n Haiku deur IZAK BOUWER [boodskap #14961 is 'n antwoord op boodskap #14566] Wo, 20 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hannes Cilliers  is tans af-lyn  Hannes Cilliers
Boodskappe: 16
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Junior Lid
Johan N Potgieter wrote in message
...
> On Tue, 19 May 1998 02:10:22 -0700, "Jennifer L. Logan"
> wrote:>
>> Waar bly jy Johannes? Ek is in LA en dis hier nog groener dan ooit. Dit
>> het onlangs weer gereën wat uitsonderlik is v
>
eur die Mei maand.
>>
> Minnesota - in die noorde wat hierdie jaar sover nog nie so koud was
> as wat verwag was nie.
>
> Dis nou net die donderstorms met hulle meegaande tornados wat effe
> pla, maar ons neem dit nou al so in ons "stride" (Hoe vertaal mens die
> een in Afr.?)

"...ons gly al so oor die struikelblokke" (en doen
dit fluit-fluit)

Groete
Hannes
Re: 'n Haiku deur IZAK BOUWER [boodskap #15180 is 'n antwoord op boodskap #14566] Di, 26 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 19 May 1998 02:10:22 -0700, "Jennifer L. Logan"
wrote:
>[/color]

Opperman Van Wyk Louw Breyten Breytenbach Adam Small Johan van Wyk
Dylan Thomas William Shakespeare Walt Whitman John Donne William Blake
Rimbeaud Lorca Stephen Spender William Yeats Quasimodo Bertolt Brecht
Yevtishenko ens ens ens

?

(he,he..)
Vorige onderwerp: Gedig van HENRI LAURIE
Volgende onderwerp: Haikus deur mans geskryf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 21:21:27 MGT 2024