Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » besete
besete [boodskap #151759] Do., 04 Junie 2026 16:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25677
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
besete
Afbreking: be•se•te


Byvoeglike naamwoord: besete
Attributief: besete

Betekenis:
• Wat kranksinnig is; asof onder die invloed van 'n bose gees.

Gebruik:
• "Jy is van die duiwel besete!" het die mense uitgeroep. [Johannes 7:20]

Sinoniem:
• berserk
• demonies
• dol
• gek
• kranksinnig
• mal
• satanies
• waansinnig

Afgelei:
• besetene
• besetenheid

Vertaling:
Engels: possessed, crazy, insane, nuts
Nederlands: bezeten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rukking
Volgende onderwerp: geldwaarde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Jul. 01 15:38:30 UTC 2026