Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » berghelling
berghelling [boodskap #151740] Wo., 03 Junie 2026 11:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25621
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
berghelling
Afbreking: berg•hel•ling
Samestelling: berg + helling


Selfstandige naamwoord: berghelling
Meervoud: berghellings

Betekenis:
• Die skuins kant van 'n berg.

Gebruik:
• 'n Nou paadjie kronkel teen die berghelling op.

Sinoniem:
• bergflank
• berghang

Vertaling:
Engels: mountain slope, mountainous incline
Nederlands: berghelling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: groentesoort
Volgende onderwerp: hoofkelner
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Jun. 27 21:03:34 UTC 2026