| korfbal [boodskap #151564] |
Wo., 20 Mei 2026 10:35 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25484 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
korfbal
Afbreking: korf•bal
Samestelling: korf + bal
Selfstandige naamwoord: korfbal
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Spansport waar die bal deur 'n mandjie op 'n paal (die korf) gegooi word om punte aan te teken.
Gebruik:
• Korfbal het in Nederland ontstaan en is een van die min sportsoorte waar mans en vrouens op gelyke voet in dieselfde span kan deelneem.
Afgelei:
• korfbalbaan
• korfbalkompetisie
• korfbalspan
• korfbalspeler
Vertaling:
Engels: korfball
Nederlands: korfbal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|