Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wigbeen
wigbeen [boodskap #151459] Ma., 11 Mei 2026 12:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25618
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wigbeen
Afbreking: wig•been
Samestelling: wig + been


Selfstandige naamwoord: wigbeen
Meervoud: wigbene

Betekenis:
• 'n Vlindervormige been op ooghoogte in die middel van die skedel.

Gebruik:
• Die wigbeen is ongeveer tien sentimeter breed en is een van die sewe bene wat die oogkas vorm.

Sinoniem:
• sfenoïedbeen

Vertaling:
Engels: sphenoid bone
Latyn: os sphenoidale
Nederlands: wiggenbeen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: slaapbeen
Volgende onderwerp: sifbeen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Jun. 27 06:47:27 UTC 2026