Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Was Verwoerd 'n Afrikaner?
Was Verwoerd 'n Afrikaner? [boodskap #15136] So, 24 Mei 1998 00:00 na volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Leendert van Oostrum" writes: >

>> Ek dink dat
>> in die sewentiger- en tagtigerjare die
>> regime geskaak is deur allerhande riff
>> raff - rogue afgetrede C.I.A. agente,
>> Rhodesiese uitgewekenes wat begin sien
>> het dat hulle laaste vasskopplek se
>> hoop verdwyn ensovoorts ensovoorts.
>> Die arme Afrikaners het hulle maar
>> laat gebruik, te bang om te erken dat
>> dinge nie meer goed en eerbaar lyk
>> nie. Ek glo ook dat daar 'n hele klomp
>> neo-nazi geld uit Kanada en die VSA
>> vir Renamo en allerhande ander toertjies
>> betaal het.
>
> Wow! Dit lees soos "volksverraad". Lekker ou samesweringsteorie waarvoor die
> boere so lief is - so 'n lekker manier om mens se probleme weg van jouself
> te projekteer, nie waar nie? Sukke ander vuilgoed wat vir al die vuil dinge
> verantwoordelik is!

OK Leendert, sal ophou om ander verklarings
te soek vir die duiwelsdrek-regime wat daar
in Suid-Afrika gedurende die 50's tot die
90er jare ontwikkel het. Volgens jou was
die basis maar die keuse van die Afrikaner.
En wie kan nou vir jou weerspreek? S^e my
net, was Verwoerd ook 'n Afrikaner?

Gloudina
Re: Was Verwoerd 'n Afrikaner? [boodskap #15188 is 'n antwoord op boodskap #15136] Di, 26 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 24 May 1998 22:27:23 +0200, "Leendert van Oostrum"
wrote:
> S^e my[/color]
>> net, was Verwoerd ook 'n Afrikaner?
>>
>> Gloudina
>
> Sê my net, Gloudina, is Gloudina 'n Kanadees? Of, om 'n meer akkurate
> vergelyking te tref: is Gloudina se kinders wat in SA gebore is maar in
> Kanada grootgeword het Kanadese?>>

Laat ek jou gou hier help, Leendert: Sy het gevra of Verwoerd 'n
Afrikaner was in jou oe.

Get it? Of Verwoerd 'n Afrikaner was.
Re: Was Verwoerd 'n Afrikaner? [boodskap #15232 is 'n antwoord op boodskap #15136] Wo, 27 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 27 May 1998 04:50:49 +0300, "Leendert van Oostrum"
wrote:

> On Sun, 24 May 1998 22:27:23 +0200, "Leendert van Oostrum"[/color]
>> wrote:
>>
>>>> S^e my
>>>> net, was Verwoerd ook 'n Afrikaner?
>
>>>> Gloudina
>
>>> Sê my net, Gloudina, is Gloudina 'n Kanadees? Of, om 'n meer akkurate
>>> vergelyking te tref: is Gloudina se kinders wat in SA gebore is maar in
>>> Kanada grootgeword het Kanadese?>>
>
>
>> Laat ek jou gou hier help, Leendert: Sy het gevra of Verwoerd 'n
>> Afrikaner was in jou oe.
>
>> Get it? Of Verwoerd 'n Afrikaner was.
>
>
> Siestog, ou Ferdikins! Terug by die strooipoptakitek?>>>

Nee Liegbert, die vraag was duidelik. Ek het net probeer om jou daarop
te wys. Maar lyk my dis tydmors. Jy kan nie iets soos n eenvoudige
vraag verstaan nie!!!

Is dit weer een van daai vrae wat jy nie wil antwoord nie? Dan
hardloop jy mos gewoonlik so weg met 'n spoegery.
Re: Was Verwoerd 'n Afrikaner? [boodskap #15233 is 'n antwoord op boodskap #15136] Wo, 27 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi wrote in message ...
> On Sun, 24 May 1998 22:27:23 +0200, "Leendert van Oostrum"
> wrote:
> > S^e my
>>> net, was Verwoerd ook 'n Afrikaner?

>>> Gloudina

>> Sê my net, Gloudina, is Gloudina 'n Kanadees? Of, om 'n meer akkurate
>> vergelyking te tref: is Gloudina se kinders wat in SA gebore is maar in
>> Kanada grootgeword het Kanadese?>>

> Laat ek jou gou hier help, Leendert: Sy het gevra of Verwoerd 'n
> Afrikaner was in jou oe.

> Get it? Of Verwoerd 'n Afrikaner was.

Siestog, ou Ferdikins! Terug by die strooipoptakitek?

Lees alweer selektief. As jy die _volledige_ oorspronklike plasing nagaan,
sal jy oplet dat die eerste sin wat jy hierbo aanhaal verwys nat die teks
wat dit in die oorspronklike voorafgaan.

Maar dis 'n ou triek van jou, nie waar nie. Om te snipper en plak en 'n
collage te maak vir 'n strooipop wat jy kan afskiet.

Shame.
Vorige onderwerp: Die Mafuta-kletser
Volgende onderwerp: Die Redelike Man
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 11:40:57 MGT 2024