| kansellasie2 [boodskap #1508] |
So., 27 Julie 2003 15:08  |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
en waar is die brief van jou wat ek moes kanselleer, Katryn?:-)))
DD
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: kansellasie2 [boodskap #1515 is 'n antwoord op boodskap #1512] |
So., 27 Julie 2003 15:28  |
Speedy Gonzales
Boodskappe: 197 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 27 Jul 2003 11:17:18 -0400, Katryn wrote:
>
> Buitendien, sou DD RERIG so iets aan my gedoen het in die verlede?
> Soos Lorinda gister gesê het - ek voel nou so bedrieg....
>
Interessante vraag wat jy hier vra, Katryn.
Die antwoord sou lê by albei die volgende:
1.
Sou DD oooooit rede gehad het om dit te doen?
Want ligsinnig soos hy klink doen hy uiters selde
iets sonder 'n rede. Wat sou hy daarby gebaat het?
2.
DD het vir my verbaas en nuuskierig genoeg gelyk
toe ons hieroor begin gesels het, dat ek hom sou glo
indien hy beweer dat hy nou eers saam met jou
daarvan uitgevind het.
Opsomming (in konteks)
> Buitendien, sou DD RERIG so iets aan my gedoen het in die verlede?
Ek begin die man glo wanneer hy sê dat hy die blaam kry vir dinge
waaraan hy nie skuldig is nie. Op dié groep ook?
Verder...
Nou kan julle dit daaraan dink om verder te oefen op die
crossposters:-))) Maar pasop, want daar word titels
gebruik wat julle nie moet gebruik nie.
|
|
|
|