Vir Gloudina - Liriek se musiek (MP3) [boodskap #15072] |
Fri, 22 May 1998 00:00 |
Gideon
Boodskappe: 194 Geregistreer: January 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wel...
Ek het uiteindelik daai CD klaargemaak en is besig om MP3's te skep van al
die liedjies op dit. As jy belangstel om dit te hoor, stuur maar so 'n e-
possie, dan sal ek dit aanstuur. Die MP3's is redelik groot ( so 1.5 Mb elk)
Die website is ongelukkig nog nie op waarvan dit afgelaai kan word nie (Sal
hopelik Real Audio ook op hê.)
-Gideon-
-----== Posted via Deja News, The Leader in Internet Discussion ==-----
http://www.dejanews.com/ Now offering spam-free web-based newsreading
|
|
|
Re: Vir Gloudina - Liriek se musiek (MP3) [boodskap #15109 is 'n antwoord op boodskap #15072] |
Sat, 23 May 1998 00:00 |
G.B.
Boodskappe: 2172 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
gide...@usa.net writes: > Wel...
>
> Ek het uiteindelik daai CD klaargemaak en is besig om MP3's te skep van al
> die liedjies op dit. As jy belangstel om dit te hoor, stuur maar so 'n e-
> possie, dan sal ek dit aanstuur. Die MP3's is redelik groot ( so 1.5 Mb elk)
> Die website is ongelukkig nog nie op waarvan dit afgelaai kan word nie (Sal
> hopelik Real Audio ook op hê.)
>
>
>
> -Gideon-
Gideon, het jy my epos gekry?
En kan jy asseblief die woorde
van jou liedere op die nuusgroep
plaas.
Gloudina
|
|
|
Re: Vir Gloudina - Liriek se musiek (MP3) [boodskap #15110 is 'n antwoord op boodskap #15072] |
Sat, 23 May 1998 00:00 |
G.B.
Boodskappe: 2172 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
gide...@usa.net writes: > Wel...
>
> Ek het uiteindelik daai CD klaargemaak en is besig om MP3's te skep van al
> die liedjies op dit. As jy belangstel om dit te hoor, stuur maar so 'n e-
> possie, dan sal ek dit aanstuur. Die MP3's is redelik groot ( so 1.5 Mb elk)
> Die website is ongelukkig nog nie op waarvan dit afgelaai kan word nie (Sal
> hopelik Real Audio ook op hê.)
>
>
>
> -Gideon-
>
Gideon, het jy my epos gekry wat ek na
bostaande epos-adres geskryf het?
Hoekom pos jy nie ook die woorde van jou
liedere op die nuusgroep nie?
Gloudina
|
|
|
Re: Vir Gloudina - Liriek se musiek (MP3) [boodskap #15134 is 'n antwoord op boodskap #15072] |
Sun, 24 May 1998 00:00 |
A.A. Hagen
Boodskappe: 155 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gideon heeft geschreven...
>
> Ek het uiteindelik daai CD klaargemaak en is besig om MP3's te skep van al
> die liedjies op dit. As jy belangstel om dit te hoor, stuur maar so 'n e-
> possie, dan sal ek dit aanstuur. Die MP3's is redelik groot ( so 1.5 Mb elk)
> Die website is ongelukkig nog nie op waarvan dit afgelaai kan word nie (Sal
> hopelik Real Audio ook op hê.)
>
Zou je aub willen laten weten wanneer je muziek beschikbaar is op Internet?
Ik ben er zeer naar geinteresseerd.
Wanneer je je cd op Internet zet is dat overigens niet zo best voor de
verkoop ;-)
Voor 1 MP3 heb ik overigens nog wel ruimte bij mijn provider.
Groeten,
Arthur
|
|
|
Re: Vir Gloudina - Liriek se musiek (MP3) [boodskap #15150 is 'n antwoord op boodskap #15072] |
Mon, 25 May 1998 00:00 |
Gideon
Boodskappe: 194 Geregistreer: January 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In article ,
wrote:
>> -Gideon-
>
> Gideon, het jy my epos gekry?
> En kan jy asseblief die woorde
> van jou liedere op die nuusgroep
> plaas.
>
> Gloudina
>
>
Ja Gloudina. EK het 'n antwoord probeer stuur ook, maar dit lyk of dinge op
my mail server maar so 'n bietjie verward is :)
Ek sal oor die volgende week die lirieke plaas.
Groete uit die Boland
-Gideon-
-----== Posted via Deja News, The Leader in Internet Discussion ==-----
http://www.dejanews.com/ Now offering spam-free web-based newsreading
|
|
|
Re: Vir Gloudina - Liriek se musiek (MP3) [boodskap #15151 is 'n antwoord op boodskap #15072] |
Mon, 25 May 1998 00:00 |
Gideon
Boodskappe: 194 Geregistreer: January 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In article ,
"Arthur Hagen" wrote:
>>
> Zou je aub willen laten weten wanneer je muziek beschikbaar is op Internet?
> Ik ben er zeer naar geinteresseerd.
>
> Wanneer je je cd op Internet zet is dat overigens niet zo best voor de
> verkoop ;-)
>
Miskien wel, maar die bemarking maak op vir wat 'n mens in direkte verkope
mag verloor. Ook is die MP3's maar teen 22 KHZ waar die CD teen 44 KHZ is :)
So, die wat wel die CD sal wil hê sal hom nog steeds koop
> Voor 1 MP3 heb ik overigens nog wel ruimte bij mijn provider.
>
Ek sal vir jou aanstuur
Groete uit die Boland
-Gideon-
-----== Posted via Deja News, The Leader in Internet Discussion ==-----
http://www.dejanews.com/ Now offering spam-free web-based newsreading
|
|
|