| oorbring [boodskap #150688] |
So., 18 Januarie 2026 20:04 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24327 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oorbring
Afbreking: oor•bring
Samestelling: oor + bring
Werkwoord: oorbring
Verlede tyd: het oorgebring
Betekenis:
• Om van die een plek of vorm na 'n ander te bring.
• Om inligting oor te dra.
Gebruik:
• Die bure het 'n karmenaadjie oorgebring.
• Hy gebruik stories om sy boodskap oor te bring.
Sinoniem:
• meedeel
• oordra
• transponeer
• vertel
Afgelei:
• oorbringer
• oorbringing
Vertaling:
Engels: to bring over, take across; to tell, convey
Nederlands: overbrengen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Ma., 19 Januarie 2026 06:02] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|