Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oorsigtelik
oorsigtelik [boodskap #150666] Wo., 14 Januarie 2026 17:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24311
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oorsigtelik
Afbreking: oor•sig•te•lik
Samestelling: oorsig(t) + - elik


Byvoeglike naamwoord: oorsigtelik
Attributief: oorsigtelike

Betekenis:
• Wat 'n kort en saaklike oorsig bied.

Gebruik:
• Die boek gee 'n oorsigtelike beskrywing van die land se geskiedenis.

Sinoniem:
• beknop
• bondig
• oorkoepelend
• opsommend
• samevattend
• sinopties

Antoniem:
• gedetailleerd
• uitgebreid

Afgelei:
• oorsigtelikheid

Vertaling:
Engels: synoptic
Nederlands: overzichtelijk, synoptisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: klanknabootsend
Volgende onderwerp: stortdeur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Jan. 17 03:14:23 UTC 2026