Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » betotteld
betotteld [boodskap #150652] Di., 13 Januarie 2026 19:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24305
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
betotteld
Afbreking: be•tot•teld


Byvoeglike naamwoord: betotteld
Attributief: betottelde

Betekenis:
• Wat sommer lekker simpel is.
• Wat baie van iets hou.

Gebruik:
• Dit voel soms asof die hele wêreld betotteld raak.
• My man is heeltemal braai-betotteld. Sy is dansbetotteld.

Sinoniem:
• bedot
• belaglik
• besimpeld
• deurmekaar
• gek
• kranksinnig
• mal
• verspot
• waansinnig

Afgelei:
• betottelheid

Vertaling:
Engels: crazy, insane, mad, demented
Nederlands: gek, waanzinnig, krankzinnig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Wo., 14 Januarie 2026 12:27]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: oudheidkunde
Volgende onderwerp: smeebaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Jan. 14 17:20:51 UTC 2026