Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » toereken
toereken [boodskap #150635] Sa., 10 Januarie 2026 08:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24288
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
toereken
Afbreking: toe•re•ken
Samestelling: toe + reken


Werkwoord: reken toe, toereken
Verlede tyd: het toegereken
Teenwoordige deelwoord: toerekenend, toerekenende
Verlede deelwoord: toegerekende

Betekenis:
• Om iemand die skuld te gee, of vir iets verantwoordelik te hou.

Gebruik:
• Geseënd is die mens vir wie die Here die sonde nie toereken nie. [Romeine 4:8]

Sinoniem:
• akkrediteer
• toedig
• toeskryf
• verkwalik
• verwyt

Afgelei:
• toerekenbaar
• toerekening

Vertaling:
Engels: to ascribe, impute, hold accountable
Nederlands: toerekenen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: So., 11 Januarie 2026 09:12]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: janfiskaal
Volgende onderwerp: vuurdoop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Jan. 12 08:20:02 UTC 2026