Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sitoplasma
sitoplasma [boodskap #150630] Di., 06 Januarie 2026 10:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24294
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sitoplasma
Afbreking: si•to•plas•ma
Samestelling: sito- + plasma


Selfstandige naamwoord: sitoplasma
Meervoud:

Betekenis:
• Die inhoud van 'n sel behalwe vir die selkern.

Gebruik:
• Die sitoplasma bestaan uit die sitosol en organelle waaruit die sel opgebou is.

Sinoniem:
• selstof

Afgelei:
• sitoplasmaties

Vertaling:
Engels: cytoplasm
Nederlands: cytoplasma

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mitochondrion
Volgende onderwerp: uitbulder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Jan. 14 00:54:30 UTC 2026