| predasie [boodskap #150616] |
Ma., 05 Januarie 2026 14:05 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24290 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
predasie
Afbreking: pre•da•sie
Selfstandige naamwoord: predasie
Meervoud: predasies
Betekenis:
• Proses waar die een dier 'n ander jag en eet.
Gebruik:
• Bioloë onderskei tussen primêre predasie (waar die prooi deur 'n roofdier doodgemaak en gevreet word) en sekondêre predasie (waar die prooi van ander oorsake dood is en daarna gevreet word).
Verwant:
• predator
Vertaling:
Engels: predation
Nederlands: predatie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|