Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » elandbul
elandbul [boodskap #150605] So., 04 Januarie 2026 11:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24288
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
elandbul
Afbreking: e•land•bul
Samestelling: eland + bul


Selfstandige naamwoord: elandbul
Meervoud: elandbulle

Betekenis:
• 'n Manlike eland.

Gebruik:
• Ons het 'n elandbul in die veld gesien loop.

Antoniem:
• elandkoei

Vertaling:
Engels: eland bull, male eland
Nederlands: elandstier

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Ma., 12 Januarie 2026 12:20]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: halverend
Volgende onderwerp: elandkoei
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Jan. 12 13:19:50 UTC 2026