| saamgepak [boodskap #150599] |
Ma., 29 Desember 2025 17:48 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24254 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
saamgepak
Afbreking: saam•ge•pak
Samestelling: saam + gepak
Byvoeglike naamwoord: saamgepak
Attributief: saamgepakte
Betekenis:
• Wat saam een groot, digte massa vorm.
Gebruik:
• Die blitse slaan onder die saamgepakte wolke.
Sinoniem:
• opeengehoop
• opeengepak
• saamgedruk
• saamgepers
• saamgevoeg
Vertaling:
Engels: conglomerated, aggregated
Nederlands: samengepakt
Werkwoord: saampak
Verlede tyd: het saamgepak
Betekenis:
• Verlede tyd van saampak.
Gebruik:
• Die donker wolke het op die horison saamgepak.
Vertaling:
Engels: packed together, conglomerated, bundled
Nederlands: samengepakt
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|