Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fyngebak
fyngebak [boodskap #150598] Ma., 29 Desember 2025 16:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24274
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
fyngebak
Afbreking: fyn•ge•bak
Samestelling: fyn + gebak


Selfstandige naamwoord:
Meervoud: fyngebak

Betekenis:
• Gebak van meel wat kunstig voorberei is, o.a. koekies, tertjies en poffertjies.

Gebruik:
• Die koffietafel is oorlaai met fyngebak en ander lekkernye.

Sinoniem:
• soetgebak

Verwant:
• fynbakker

Vertaling:
Engels: fine pastries
Nederlands: fijngebak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mengend
Volgende onderwerp: saamgepak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jan. 09 09:21:24 UTC 2026