Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aantog
aantog [boodskap #150588] So., 28 Desember 2025 10:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24234
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aantog
Afbreking: aan•tog
Samestelling: aan + tog


Selfstandige naamwoord: aantog
Meervoud: aantogte

Betekenis:
• Die handeling van nader kom.

Gebruik:
• Die verkiesing is in aantog.

Sinoniem:
• aankoms
• aanmars
• nadering
• opmars
• optog
• stormloop

Vertaling:
Engels: approach, advance, onset
Nederlands: aantocht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oorleun
Volgende onderwerp: ongemeng
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 28 18:55:10 UTC 2025