| akkedisagtig [boodskap #150581] |
Sa., 27 Desember 2025 16:51 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
akkedisagtig
Afbreking: ak•ke•dis•ag•tig
Samestelling: akkedis + -agtig
Byvoeglike naamwoord: akkedisagtig
Attributief: akkedisagtige
Betekenis:
• Wat soos 'n akkedis lyk, of oor die eienskappe van 'n akkedis beskik.
Gebruik:
• 'n Koggelmander is 'n skurwe, akkedisagtige reptiel wat in klipskeure bly.
Vertaling:
Engels: lizard-like, lacertian, lacertine
Nederlands: hagedisachtig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: So., 28 Desember 2025 09:35] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|