Betekenis:
• Stukkie metaal waarmee papiere vasgeheg word.
• 'n U-vormige stukkie metaal met skerp punte waarmee iets vasgekap word.
Gebruik:
• Die klerk haal die krammetjie uit om die stapel vorms los te maak.
• Die elektrisiën kap die elektriese draad met krammetjies teen die muur vas.