| spelalfabet [boodskap #150576] |
Sa., 27 Desember 2025 12:25 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24274 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
spelalfabet
Afbreking: spel•al•fa•bet
Samestelling: spel + alfabet
Selfstandige naamwoord: spelalfabet
Meervoud: spelalfabette
Betekenis:
• 'n Stel woorde, waarvan elk 'n letter verteenwoordig, waarmee 'n gesproke boodskap duidelik uitgespel kan word.
Gebruik:
• Die eerste letters van die NAVO-spelalfabet is Alfa, Bravo, Charlie, Delta en Echo.
Vertaling:
Engels: spelling alphabet, phonetic alphabet
Nederlands: spelalfabet, spellingsalfabet
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|