| Arabië [boodskap #150575] |
Sa., 27 Desember 2025 09:03 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24234 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Arabië
Afbreking: A•ra•bi•ë
Pleknaam: Arabië
Betekenis:
• Die gebied in Midde-Ooste op die Arabiese skiereiland tussen die Rooisee en die Persiese Golf.
Gebruik:
• Lande soos Saoedi-Arabië, Jemen, Oman, die Verenigde Arabiese Emirate, Katar, Bahrein en Koeweit is in Arabië geleë.
Hiponiem:
• Saoedi-Arabië
Afgelei:
• Arabier
• Arabies
Vertaling:
Engels: Arabia
Nederlands: Arabië
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|