| Atlanties [boodskap #150574] |
Sa., 27 Desember 2025 08:45 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24240 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Atlanties
Afbreking: At•lan•ties
Byvoeglike naamwoord: Atlanties
Attributief: Atlantiese
Betekenis:
• Betreffende die Atlantiese Oseaan en die aanliggende gebiede en lande.
Gebruik:
• Die Atlantiese seilvis wat in die Atlantiese Oseaan voorkom, lyk baie soos die Pasifiese seilvis.
Hiponiem:
• transatlanties
Vertaling:
Engels: Atlantic
Nederlands: Atlantisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Ma., 29 Desember 2025 15:27] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|