Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » broerskind
broerskind [boodskap #150550] Do., 25 Desember 2025 19:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24223
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
broerskind
Afbreking: broers•kind
Samestelling: broer + -s- + kind


Selfstandige naamwoord: broerskind
Meervoud: broerskinders

Betekenis:
• Die kind van 'n broer.

Gebruik:
• Hulle het ook vir Lot, Abram se broerskind, en al sy besittings gevat en vertrek. [Genesis 14:12]

Antoniem:
• susterskind

Vertaling:
Engels: brother's child, nephew, niece
Nederlands: broerskind

Nota:
• Liefs nie 'n neef of niggie (na aanleiding van die Engels) nie!

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: teëstelling
Volgende onderwerp: susterskind
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 27 23:09:02 UTC 2025