Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » teëstelling
teëstelling [boodskap #150549] Do., 25 Desember 2025 18:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24288
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
teëstelling
Afbreking: te•ë•stel•ling
Samestelling: teë + stelling


Selfstandige naamwoord: teëstelling
Meervoud: teëstellinge, teëstellings

Betekenis:
• Die teenoorgestelde; iets wat die eersgenoemde kontrasteer.

Gebruik:
• Daar is 'n skerp teëstelling tussen die rustige platteland en die besige stad.

Wisselvorm:
• teenstelling

Sinoniem:
• antitese
• kontras
• teëhanger
• teenvoeter

Antoniem:
• ooreenstemming

Vertaling:
Engels: antithesis, contrast
Nederlands: tegenstelling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: loopstok
Volgende onderwerp: broerskind
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Jan. 12 02:34:43 UTC 2026