Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » abdominaal
abdominaal [boodskap #150544] Do., 25 Desember 2025 16:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24223
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
abdominaal
Afbreking: ab•do•mi•naal
Samestelling: abdomen + -aal


Byvoeglike naamwoord: abdominaal
Attributief: abdominale

Betekenis:
• Betreffende die abdomen (maag).

Gebruik:
Abdominale vet is lelik, maar ook baie gevaarlik.

Vertaling:
Engels: abdominal
Nederlands: abdominaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: popster
Volgende onderwerp: krater
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 27 23:59:53 UTC 2025