Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Jesus se gebore
Jesus se gebore [boodskap #150535] Wo., 24 Desember 2025 06:28
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 545
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Juffrou: waar is Jesus gebore?
Johnny: in Bloemfontein!
Juffrou: nee Jonny, in Bethlehem.
Johnny: ek het geweet dit was iewers in die Vrystaat..
Vorige onderwerp: Wanneer jou medies 'n grap is
Volgende onderwerp: Afrikaanse grappe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Des. 25 02:38:50 UTC 2025