Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » weerballon
weerballon [boodskap #150517] So., 21 Desember 2025 12:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24168
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
weerballon
Afbreking: weer•bal•lon
Samestelling: weer + ballon


Selfstandige naamwoord: weerballon
Meervoud: weerballonne
Verkleinwoord: weerballonnetjie
Meervoud van verkleining: weerballonnetjies

Betekenis:
• 'n Ballon, met waterstof of helium gevul, waarmee meteorologiese instrumente in die atmosfeer in gestuur word.

Gebruik:
• Die weerballon meet atmosferiese druk, temperatuur, humiditeit en windspoed, wat na die basisstasie teruggestuur word.

Sinoniem:
• proefballon

Vertaling:
Engels: weather balloon
Nederlands: weerballon

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: steltloperagtige
Volgende onderwerp: faktoriseer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 23:32:57 UTC 2025