| dagsoom [boodskap #150499] |
Vr., 19 Desember 2025 07:50 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24149 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dagsoom
Afbreking: dag•soom
Samestelling: dag + soom
Selfstandige naamwoord: dagsoom
Meervoud: dagsome
Verkleinwoord: dagsoompie
Meervoud van verkleining: dagsoompies
Betekenis:
• Plek waar 'n gesteente op die oppervlak van die Aarde uitsteek (m.a.w., aan daglig blootgestel word).
Gebruik:
• Daar is 'n dagsoom van bloedsteen op die eiland Rum in Skotland.
Afgelei:
• dagsoomkaart
• dagsoommonster
Vertaling:
Engels: outcrop, exposure
Nederlands: dagzoom
Nota:
• Word soms ook as werkwoord gebruik.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|