Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eettafel
eettafel [boodskap #150497] Vr., 19 Desember 2025 07:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24150
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
eettafel
Afbreking: eet•ta•fel
Samestelling: eet + tafel


Selfstandige naamwoord: eettafel
Meervoud: eettafels
Verkleinwoord: eettafeltjie
Meervoud van verkleining: eettafeltjies

Betekenis:
• Tafel waar mense vir 'n maaltyd aansit.

Gebruik:
• Die eettafel is oorlaai met kos.

Sinoniem:
• etenstafel

Vertaling:
Engels: dining table
Nederlands: eettafel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Vr., 19 Desember 2025 14:23]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: etenstafel
Volgende onderwerp: verlê
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 19 17:26:25 UTC 2025