Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oksaal
oksaal [boodskap #150495] Do., 18 Desember 2025 19:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24146
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oksaal
Afbreking: ok•saal


Selfstandige naamwoord: oksaal
Meervoud: oksale

Betekenis:
• Verhewe galery in 'n kerk vir die orrel en koorbanke.

Gebruik:
• Vir akoestiese effek is die oksaal gewoonlik aan die agterkant van die kerkgebou.

Sinoniem:
• koorgalery
• koorruimte
• orrelgalery
• sangkoor

Vertaling:
Engels: choir loft, organ loft
Nederlands: oksaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Do., 18 Desember 2025 19:36]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: nagedagte
Volgende onderwerp: etenstafel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 19 12:31:17 UTC 2025